Peet woon naby Liverpool in die VK en werk as illustreerder van kinder- en opvoedkundige boeke. In die 1980's is sy eerste stories in die Storyteller-tydskrifte gepubliseer en later in Afrikaans in die gewilde Storieman-reeks. Sy verhale oor Timmertak en Abigael is uiteindelik is meer as 35 tale vertaal om kinders van regoor die wereld te vermaak.
Ask a Question About this Product More... |